DIT sou 'n oordrywing wees om te sê die groot boom, Sappi, SA se grootste produsent van fyn papier en pulp wat 'n groot teenwoordigheid in Europa het, gaan omval.
GENERAL MOTORS, die wêreld se grootste vervaardiger van motors, is op die punt om te vou.
MET dié dat huisverkope vanjaar al 50% tot 60% laer is, lyk dit of die mark vir wooneiendom uiteindelik na waarde neig.
WAT dryf 'n regsgeleerde om sy regsgraad te verruil vir 'n minder glansryke werk in die oorversadigde voedselkleinhandelbedryf?
Met net een toekenningsgeleentheid vir die jaar oor, het The Jupiter Drawing Room & Partners sy posisie beveilig as die jaar se voorste kreatiewe groep, terwyl Ogilvy Johannesburg bo in die individuele liga bly.
Steinhoff is een van die ongelooflike geleenthede wat maar net nie deur beleggers raakgesien of waardeer word nie.
Click on the English cover to read this week’s edition
Teken in op Finweek Adverteer in Finweek Finweek kompetisies
Inflasionêre druk stoot uit die arbeidsmarkte op, sê die Reserwebank in sy jongste monetêre beleidsoorsig.
Nog 'n teken dat Vodacom se skeiding van Telkom nie net aandeelhouersherstrukturering is nie, maar 'n bedryfsfeit, is die bekendstelling verlede week van 'n moderne internetdatasentrum deur die selfoonoperateur se netwerkafdeling.