Share

Ommekeer vir Huge

Johannesburg. - Die telekommunikasie-maatskappy Huge Group het Dinsdag aangekondig hy is weer winsgewend.

Hy het ’n verwaterde wesensverdienste per aandeel van 8,79c aangekondig vir die jaar geëindig in Februarie 2010.
Dit kom ná ’n verlies van 5,46c per aandeel ’n jaar gelede.

Die maatskappy sê hy het ’n tussentydse verlies teen die helfte van die jaar omgedraai met ’n jaareinde-wins van R8 miljoen.

Die groep se netto wins voor belasting vir die tweede helfte van die jaar was R19,2 miljoen en na belasting R13,8 miljoen.

Die omdraai van die eerste helfte se verlies van R5,8 miljoen het ’n netto wins na belasting van R8,1 miljoen vir die jaar gelewer.

Die groep sê die herstel is hoofsaaklik te wyte aan ’n suksesvolle herstrukturering waarin die groep se twee telekommunikasie-eenhede, TelePassport en CentraCell, in Huge Telecom saamgevoeg is.

Huge Telecom, die groep se grootste bedryfsafdeling en inkomste-opwekker het toe ’n 35%-toename in bruto wins behaal in die tweede helfte van die jaar - wat tradisioneel minder winsgewend is. - I-Net Bridge
 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Rand - Dollar
18.80
+1.1%
Rand - Pound
23.49
+1.3%
Rand - Euro
20.10
+1.5%
Rand - Aus dollar
12.28
+1.0%
Rand - Yen
0.12
+2.8%
Platinum
923.40
-0.2%
Palladium
957.50
-3.3%
Gold
2,336.75
+0.2%
Silver
27.20
-0.9%
Brent Crude
89.01
+1.1%
Top 40
69,358
+1.3%
All Share
75,371
+1.4%
Resource 10
62,363
+0.4%
Industrial 25
103,903
+1.3%
Financial 15
16,161
+2.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Company Snapshot
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE
Government tenders

Find public sector tender opportunities in South Africa here.

Government tenders
This portal provides access to information on all tenders made by all public sector organisations in all spheres of government.
Browse tenders