Share

Sappi gaan New York verlaat

Sappi gaan sy notering op die New Yorkse aandelebeurs laat skrap.

Die groep het gesê die stap is geneem weens die lae handelsvolumes van sy aandele op daardie beurs asook omdat dit baie duur is en “administratief ingewikkeld” is om in Amerika genoteer te wees.

Minder as 'n persent van die groep se aandele is die afgelope 12 maande in Amerika verhandel.

Die groep het in 1998 op die New Yorkse beurs genoteer.

Sappi het in 'n verklaring gesê dat die geld en tyd van bestuurders wat dit gaan spaar om nié op die beurs noteer te wees nie, tot die maatskappy en sy aandeelhouers se voordeel sal strek.

“Om van die New Yorkse beurs te denoteer, is in ooreenstemming met Sappi se strategie om koste te bespaar en doeltreffendheid te verbeter. As 'n maatskappy met sy hoofkantoor in Suid-Afrika, is die JSE ons primêre notering sedert 1937,” het Ralph Boëttger, hoof, in 'n verklaring gesê.

Na verwagting sal Sappi op 30 September in die VSA gedenoteer word.
 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Rand - Dollar
19.04
+0.9%
Rand - Pound
23.78
+0.7%
Rand - Euro
20.41
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.8%
Rand - Yen
0.12
+1.0%
Platinum
919.70
+0.8%
Palladium
981.50
-2.3%
Gold
2,331.90
+0.7%
Silver
27.34
+0.6%
Brent Crude
88.02
-0.5%
Top 40
68,437
-0.2%
All Share
74,329
-0.3%
Resource 10
62,119
+2.8%
Industrial 25
102,531
-1.4%
Financial 15
15,802
-0.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Company Snapshot
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE
Government tenders

Find public sector tender opportunities in South Africa here.

Government tenders
This portal provides access to information on all tenders made by all public sector organisations in all spheres of government.
Browse tenders