Share

Visgroep-oorname gee Taste woema

Taste Holdings se stelselwye verkope het in Desember met 41% gestyg teenoor dieselfde maand in 2011.

Stelselwye verkope het in die vier maande tot einde Desember met 58% verstewig.

Stelselwye verkope is al die verkope wat deur die franchises gehanteer word. Dis veral die voedselfranchise-afdeling se nuwe winkels wat tot die styging bygedra het.

In die vier maande is 52 nuwe ­takke opgerig, aangehelp deur die oorname begin 2012 van The Fish & Chip Co. – die grootste vis-fran­chisegroep in die land. Dit het sy restaurantskaal met meer as 50% uitgebrei. Dit het groot groeipotensiaal en het vir Taste ’n deur na die laer LSM-groepe oopgemaak.

Die groep se voedselfranchise-afdeling se stelselwye verkope was in die vier maande onder oorsig 81% sterker as in die vergelykende tydperk. Vergelykbare verkope – dit is vir dieselfde aantal winkels as in die vergelykende tydperk – is egter onveranderd.



We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Rand - Dollar
19.15
-0.7%
Rand - Pound
23.82
-0.6%
Rand - Euro
20.39
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.5%
Rand - Yen
0.12
-0.6%
Platinum
950.40
-0.3%
Palladium
1,028.50
-0.6%
Gold
2,378.37
+0.7%
Silver
28.25
+0.1%
Brent Crude
87.29
-3.1%
Top 40
67,190
+0.4%
All Share
73,271
+0.4%
Resource 10
63,297
-0.1%
Industrial 25
98,419
+0.6%
Financial 15
15,480
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Company Snapshot
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE
Government tenders

Find public sector tender opportunities in South Africa here.

Government tenders
This portal provides access to information on all tenders made by all public sector organisations in all spheres of government.
Browse tenders