Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Waar's ek? Tuis
Tendense

Die opmars

Aug 04 2011 00:00

Verbruikersinflasie het van 4,6% in Mei tot 5% in Junie gestyg. Voedsel was die hoofaandrywer. Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het in ’n verklaring ná sy vergadering van 21 Junie gesê sy inflasievoorspelling toon sedert die vorige vergadering ’n effense agteruitgang op kort termyn.

Tendense

Personeel op die wenpad

Aug 04 2011 00:00

Sakeondernemings begin deesdae al hoe meer buite die konvensionele na maniere soek om hul werkers beter te laat presteer. Omdat verkope so deurslaggewend vir sukses is, word veral op verkoops-personeellede gefokus.

Tendense

Goue plan, flou hulp

Aug 04 2011 00:00

Weke lank is ’n mens met tallose advertensies oor First National Bank (FNB) se goue tjekrekening gebombardeer. Ek het begin dink dit is dalk die moeite werd om uit te vind of dit iets om die lyf het.

Tendense

Grepe

Aug 04 2011 00:00

Grepe

 

DÍe week in Finweek

Kliek op die Afrikaanse voorblad om die week se uitgawe te lees

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek... Adverteer in Finweek

Tendense

Vang die aksie vas

Aug 04 2011 00:00

Ek is nou nie juis wat ’n mens ’n buitelugpersoon sou noem nie. Die meeste sportsoorte wat in woude plaasvind, lyk na ’n slegte idee vandat ek die rolprent gesien het oor die bergfietsryer wat sy eie arm moes afkap.

Tendense

Dis maar net die begin

Aug 04 2011 00:00

Netwerkoperateurs bly ’n stewige belegging. Die vinnige groei wat maatskappye soos MTN in hul vroeë dae aangeteken het, het destyds te goed gelyk om waar te wees.

Bylae

Korporatiewe Bylae

 

Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

Attie

Whilst doing my regular book browsing at Exclusive Books just before Christmas 2011 a book with the simple title “My Book” caught my eye. Paging through the book I saw nothing else but wild life photographs with accompanying quotations by either the author or another well-known person. ... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Loading...