Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Hou koers

Greta Steyn

Related Articles

 

Top Stories

Xstrata shuts furnaces to aid Eskom

Feb 13 2012 12:15

Miner Xstrata says it has brought forward maintenance on two furnaces to assist Eskom to save power.

SA economy adds 80 000 jobs in January

Feb 13 2012 10:43

Although jobs were created, the economy is still 420 000 jobs short of the peak employment level before the 2009 global financial crisis, says Adcorp.

Greece at last approves austerity measures

Feb 13 2012 07:58

Greek lawmakers have approved a new round of drastic austerity measures after a long day of street battles between police and protesters left dozens injured.

 
Share Share line Print
ANC-beleid: ’n Poging om opsigtelike verbruik te beperk, gaan terugbyt.

MENS wonder of die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, die ANC se jongste ekonomiese beleidsbesprekingsdokument wat vir die vergadering van die nasionale algemene raad opgestel is, gelees het. Hy moet dit doen, want dit sal hom twee keer laat dink voordat hy sy Armani-jeans aantrek en Moët-sjampanje drink.

Want dié dokument meld meer as een keer dat dit nodig is om “opsigtelike verbruik” te ontmoedig.

In die inleiding word gesê om ongelykheid reg te stel, sal daar programme ingestel moet word wat onder meer “in die algemeen meer billike inkomsteverspreiding aanmoedig, ook deur uitvoerende hoofde se inkomste en die opsigtelike gebruik van weelde-artikels te beperk”.

Later, in die afdeling onder die opskrif “’n Groeipad vir volhoubare werk”, meld die dokument ’n paar dinge en voeg dan by: “… die ontmoediging van opsigtelike verbruik deur die rykes”.

Mens wonder hoe dié ANC-beleidsvoorstel gaan werk. Hef jy belasting op Mercedes Benz’e? Verhoog jy invoerregte op Armani-klere? Verbied jy die invoer van Moët?

Mens hoop maar dit is net een van die elemente op die wenslysie in die besprekingsdokument. As mense geld het, hou hulle daarvan om lekker te lewe.

Die ANC word geprys omdat hy in die besprekingsdokument erkenning verleen aan die belangrikheid daarvan om ’n winsgewende sakesektor te bevorder. Die dokument lui: “Om ’n kapitalistiese ekonomie te laat slaag, moet die staat die sakesektor winsgewend genoeg hou.” Daar word ook melding gemaak van die verlaging van die koste om in SA sake te doen. Dit klink dalk voor die hand liggend, maar vir sommige kommentators was dit stof tot dankbaarheid. Die probleem is egter dat dit nie met die ontmoediging van opsigtelike verbruik en ’n inkomstebeperking op uitvoerende hoofde strook nie.

Mens wonder hoe die “beperking van die inkomste van uitvoerende hoofde” sal werk. Dit sal oormatige ingryping in die mark vereis en dit is moeilik om te sien dat dit sal gebeur sonder ’n mate van steun van uitvoerende hoofde. Pravin Gordhan, minister van finansies, en Gill Marcus, president van die Reserwebank, het hulle al sterk uitgelaat teen die groot verdienste van top- uitvoerende hoofde, maar het nog nie ingryping aan die hand gedoen om dit te voorkom nie.

Die groot inkomste van uitvoerende hoofde is ’n neweproduk van ’n kapitalistiese samelewing. Dit is die aandeelhouers se taak om te verseker dat hulle nie te veel verdien nie. In ’n onlangse voorbladartikel in Finweek oor die besoldiging van uitvoerende hoofde as persentasie van wesensverdienste is bevind dat dit nie buitensporig is nie. Die feit is dat as die ANC ’n winsgewende sakesektor wil hê, soos hy sê, sal hy hoogs besoldigde uitvoerende hoofde moet aanvaar, want sterk vaardighede vereis groot belonings.

Baie mense vind dit egter moreel verwerplik in ’n samelewing met sulke hoë vlakke van ongelykheid. Soos die besprekingsdokument lui: “Ondanks redelike groei bly die ekonomie uiters onbillik, met die hoogste werkloosheidskoers van alle middelinkomstelande. Die rykste 10% huishoudings ontvang meer as 40% van die nasionale inkomste vergeleke met net meer as 30% in die meeste hoërmiddelinkomstelande en die vinnig groeiende ekonomieë van Asië. SA is steeds een van die onbillikste lande ter wêreld.”

Die ANC kan nie uitvoerende hoofde se inkomste beperk sonder om chaos te veroorsaak nie. Wat hy wel kan doen, is om morele druk op uitvoerende hoofde te plaas om hulle meer bewus te maak van die werklikheid van die land waarin hulle woon. Niemand sê hul besoldiging moet drasties verminder word nie, maar die een of ander gebaar van die sakesektor in dié verband kan vir SA se gespanne arbeidsverhoudinge voordelig wees. Ongelykheid sal egter nog lank in SA ’n lewensfeit wees, totdat meer mense die vaardighede het om groter besoldiging te regverdig. 

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

NicolaaSmith

What would happen if Greece leaves the European Monetary Union What would happen if Greece leaves the European Monetary Union The Euro would become a foreign currency like the US Dollar in Greece. Very little would actually change. It would be illegal for the Greek monetary authority to overprint a... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...