Related Articles
Top Stories
May 27 2012 11:21
There's a price war raging between South Africa's cellphone networks after Cell C lowered the rates of its prepaid calls by more than 34%.
May 27 2012 13:09
The oversupply of golf estates has claimed another victim.
May 28 2012 07:53
The City of Cape Town has spent R175m running the Myciti bus service since the Soccer World Cup compared to an income of R35m, a report says.
kulula.grapjas
DIE GRAPJAS kulula.com het ’n 1976 Chrysler Special Edition soos ’n kamstige vliegtuig laat lyk en op die snelweg losgelaat. Die motor het ’n paar van die gewone kenmerke van ’n vliegtuig, soos suurstofmaskers wat kan neerdaal en verstelbare leesliggies. Dit stel passasiers selfs in kennis waar die uitskietstoel is. Dit sal egter nie reisigers lughawe toe vervoer nie.
Media-inflasie
DIE INFLASIESYFER vir gedrukte media het in die eerste kwartaal van vanjaar op ’n koste-per-duisend-grondslag met 13% gestyg, sê die organisasie Media Inflation Watch. Tariewe was 7% hoër as ’n jaar tevore, maar leserstalle het gedaal, wat ’n inflasiekoers van 13% tot gevolg gehad het. TV-tariewe het met 11% gestyg, maar kykertalle het met 19% toegeneem, dus was die inflasie-indeks 4% laer. Dit was die algehele beste vertoning.