Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Ons loer na die Loeries

Tony Koenderman

Related Articles

 

Top Stories

Xstrata shuts furnaces to aid Eskom

Feb 13 2012 12:15

Miner Xstrata says it has brought forward maintenance on two furnaces to assist Eskom to save power.

SA economy adds 80 000 jobs in January

Feb 13 2012 10:43

Although jobs were created, the economy is still 420 000 jobs short of the peak employment level before the 2009 global financial crisis, says Adcorp.

Greece at last approves austerity measures

Feb 13 2012 07:58

Greek lawmakers have approved a new round of drastic austerity measures after a long day of street battles between police and protesters left dozens injured.

 
Share Share line Print
DIE JOHANNESBURGSE reklameagentskap Ogilvy is aan die voorpunt terwyl die wedren om Loerie-toekennings ’n einde nader, met 64 wat met hom meeding om vroeg in Oktober ’n trofee te verower. Dis nie eintlik ’n verrassing nie, want Ogilvy was vir twee uit die afgelope vier jaar boaan die kreatiewe tabel.

Maar hoeveel benoemings sal in trofeë omgeskep word? Die lys van sowat 1 100 finaliste wat uitgereik is, gee in ’n mate ’n teken van wie waarskynlik sal wen, maar met so ’n lang lys is die aanduidings swak. Meer as ’n derde van die inskrywings het tot in die finale stadium gevorder, maar minder as 10% van die totale getal inskrywings sal iets wen.

Party agentskappe het beter as ander daarin geslaag om finaliste in wenners te omskep. Vir die meeste is dit egter ’n saak van geluk.

Die lys bevat ’n klompie verrassings:

* TBWA Hunt Lascaris, wat die afgelope 15 maande wêreldwyd erkenning geniet het vir sy triljoendollar-veldtog en meer toekennings as enige ander veldtog ter wêreld in die geskiedenis van reklame ingepalm het, het momentum verloor en na die sesde plek teruggesak.

* Draftfcb Johannesburg, gewoonlik ’n betroubare maar onopvallende wenner van toekennings, is in die tweede plek.

* DDB Johannesburg, wenner van ’n Grand Prix in Cannes twee jaar gelede, is weer onder die voorstes in die groep.

* FoxP2, ’n voortreflike kreatiewe maatskappy die afgelope vyf jaar, doen dit weer. Met sy vierde plek klop hy talle van die veel groter agentskappe.

* MetropolitanRepublic lyk of hy gereed is vir sy eerste goeie jaar by die Loeries, ofskoon hy in ander kompetisies minder goed gevaar het.

* Y&R Johannesburg, die onverwagse suksesverhaal wat toekennings betref, het dié keer uitgesak. Hy lê tweede in die progressiewe puntetelling tot dusver vanjaar, maar is 16de op die rangleer van Loerie-finaliste.

* Joe Public ervaar ook ’n oplewing en kan sy beste jaar nóg hê.

* Net#work BBDO Johannesburg, die tweede beste wenner van toekennings in SA oor die afgelope dekade, is in die tiende plek.

Hoe het ons in die verlede gevaar? Ons het die top-tien finaliste in 2008 geneem en die verhouding van kreatiewe punte per finalis aangedui. Die resultate wissel baie (sien tabel). Die bestes was FoxP2 en Joe Public met nagenoeg 100 punte – byna gelykstaande met ’n silwer-Loerie – vir elke finalis.

Ogilvy was boaan die lys wat finaliste sowel as punte betref, maar net twee ander het naby so ’n ewewig gekom.

Die afleiding is duidelik: as jy nie baie finaliste het nie, kan jy jou teenstanders uitstof deur elke finalis meer punte te laat wen. 

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

NicolaaSmith

What would happen if Greece leaves the European Monetary Union What would happen if Greece leaves the European Monetary Union The Euro would become a foreign currency like the US Dollar in Greece. Very little would actually change. It would be illegal for the Greek monetary authority to overprint a... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...