Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Bemarkingslesse van Queen

Tony Koenderman

Related Articles

 

Top Stories

Cell C move sparks price war

May 27 2012 11:21

There's a price war raging between South Africa's cellphone networks after Cell C lowered the rates of its prepaid calls by more than 34%.

Another golf estate victim

May 27 2012 13:09

The oversupply of golf estates has claimed another victim.

MyCiti buses running at a loss

May 28 2012 07:53

The City of Cape Town has spent R175m running the Myciti bus service since the Soccer World Cup compared to an income of R35m, a report says.

 
Share Share line Print
Daar was hoegenaamd nie ’n tekort aan goeie musikante in Brittanje toe Freddy Mercury in 1971 die rockgroep Queen help stig het nie. Maar iets waarvan die skaam, naïewe jong Fred (gebore in Zanzibar met die naam Farrokh Bulsara) emmersvol gehad het, was ongelooflike talent as verhoogkunstenaar.

Hy het sy klasmaats by die Ealing Art College laat lag toe hy aankondig dat hy sy studie opskop om ’n rockster te word. Hy het egter gou ’n orkes gevind wat hom nodig gehad het. Dié orkes het in drie onsuksesvolle jare talle naamsveranderinge ondergaan (Smile, 1984, Free Ibex, Wreckage, Sour Milk Sea). Drie jaar later het Mercury vir homself en die orkes ’n nuwe naam en identiteit gevind en die vroeëre misoeste omgeskep in Queen, een van die wêreld se suksesvolste groepe van alle tye.

Dié aangebore praktiese intelligensie in bemarking het Aubrey Malden, ’n tydgenoot van Mercury, aangespoor om ’n multimedia-aanbieding oor die bemarkingslesse van Queen saam te stel. Die aanbieding is getitel Mercury Rising en is gedoen in samewerking met Malden se sakevennoot, John Griffin.

Malden is ’n bemarkingsman wat al 20 jaar in Johannesburg woon waar hy vir party van die topagentskappe as kreatiewe direkteur en uitvoerende hoof gewerk het. Hy bedryf nou ’n strategiese handelsmerk-konsultantmaatskappy met die naam The Forensic Marketing Company.

 “Die orkes se sukses is op uitmuntende bemarking gebou – en Fred was die handelsmerkdirekteur,” sê Malden, wat tot met sy dood in 1991 met Mercury kontak gehou het. “Hy het alles as ’n veldtog gehanteer. Hy het die belangrikste bemarkingsbeginsels geken en geweet hoe om dit toe te pas. Met ongelooflike aandag aan detail het hy die teikengehoor geïdentifiseer en dan die posisionering, handelsnaam, handelsmerkbelofte – elke aspek van handelsmerkbestuur – beheer. Fred was ’n instinktiewe bemarker. Hy het selfs Queen se embleem ontwerp – iets wat baie min orkeste het.”

Die orkes se naam het meer met die gelyknamige modetydskrif as met seksuele oriëntasie te doen gehad. “Dis nie net die naam nie,” het Mercury gesê. “Dit is die foto’s, die artikels, die hele ding. Dit is hoe ons wil optree. Dit is waaroor ons gaan. Ons wil skok, ons wil verregaande wees.”

Om sy naam te verander, was soos om ’n nuwe vel te kry, het die hoofkitaarspeler Brian May gesê. “Vir die publiek sou hy iemand word om te aanbid.” 

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
It pays to know the cost and what you’re getting in return
May 28 2012 09:33

Investors may not have a clue what they’re paying their money managers or they type of service they’re getting, or, whether they can actually negotiate lower fees. (Reuters)

Sasha

"In the short term this is true, Greece will dominate the headlines on a day to day basis, until their next elections when there would be some clarity to answer the question, "What next for Greece?" Amazingly everyone except the politicians seem to be lining themselves up for worst case scenario, b... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...