Reklame en Bemarking
Aug 04 2011 00:00
Daar was hoegenaamd nie ’n tekort aan goeie musikante in Brittanje toe Freddy Mercury in 1971 die rockgroep Queen help stig het nie. Maar iets waarvan die skaam, naïewe jong Fred (gebore in Zanzibar met die naam Farrokh Bulsara) emmersvol gehad het, was ongelooflike talent as verhoogkunstenaar.