Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Veterane voor

Sikonathi Mantshantsha

Related Articles

 

Top Stories

Xstrata shuts furnaces to aid Eskom

Feb 13 2012 12:15

Miner Xstrata says it has brought forward maintenance on two furnaces to assist Eskom to save power.

SA economy adds 80 000 jobs in January

Feb 13 2012 10:43

Although jobs were created, the economy is still 420 000 jobs short of the peak employment level before the 2009 global financial crisis, says Adcorp.

Greece at last approves austerity measures

Feb 13 2012 07:58

Greek lawmakers have approved a new round of drastic austerity measures after a long day of street battles between police and protesters left dozens injured.

 
Share Share line Print
MICHAEL MARK is R45 miljoen ryker. Die uitvoerende hoof van die modegroep Truworths International het sy opsies op 1,5 miljoen aandele uitgeoefen wat vir die twee jaar tot einde Maart 2009 as deel van die aansporingskema aan hom toegeken is. Mark se opsies is teen 2 791c elk uitgeoefen, terwyl die aandele tans teen 5 720c elk verhandel wat hom ’n boekwins van R45 miljoen gee op die R43 miljoen wat hy vir die aandele betaal het.

Truworths se aandele was selfs tydens die ekonomiese resessie van die afgelope twee jaar deurentyd gewild. Mark het die groep van ’n laagtepunt van 1 855c per aandeel in 2005 tot ’n rekordhoogtepunt van 5 977c per aandeel vroeg in Augustus gelei. Hy het in 1991 die besturende direkteur van Truworths geword.

Die feit dat hy die 1,5 miljoen aandele ná ’n kontantbesteding van R43 miljoen hou, dui op sy welvaart, wat grootliks die gevolg van sy lang verbintenis met Tru-worths is.

Rod Humphris, besturende direkteur van Omnia, is ’n direkteur wat in beheer van geweldige waardeskepping vir sy aandeelhouers was. Dié keer het hy nulbetaalde toewysingsbriewe ter waarde van R579 000 in die groep verkoop.

Ná agt jaar se betrokkenheid as ’n nie-uitvoerende direkteur van die logistiekmaatskappy Value Group, het Mathews Phosa, asook die uitvoerende direkteur Mano Padiyachy, ’n belang van 10% in die maatskappy teen 350c per aandeel verkry. In ’n swartbemagtigingstransaksie wat in Mei aangekondig is, het Phosa se Nine Miles Trust 14,6 miljoen aandele deur Opsiweb Investments gekoop, terwyl Padiyachy 6,2 miljoen bekom het. Die maatskappy se personeellede het nog 5% gekry. Die transaksie is R73 miljoen werd.

Om die transaksie moontlik te maak en ’n beduidende verwatering vir bestaande aandeelhouers te voorkom, het Value Group ’n vrywillige terugkoopaanbod aan alle aandeelhouers teen ’n premie van 10c per aandeel op die SEB-transaksieprys gedoen. Steven Gottschalk, uitvoerende hoof van Value Group en die groep se meerderheidsaandeelhouer, het altesame 14,8 miljoen van sy aandele aangebied en die voortspruitende opbrengs van R53,4 mil- joen in die sak gesteek. “Om die bemagtigingstransaksie moontlik te maak, moes die meerderheidsaandeelhouer dit ondersteun deur 9,2% van sy aandele aan te bied,” sê Clive Sack, finansiële direkteur van Value Group.

Die maatskappy het ook aangebied om enige aandele proporsioneel te koop wat naas die 9,2% aangebied is. Gottschalk het toegelaat dat sy belang tot laer as die vlak van 50,7% daal wat hy voor die bemagtigingstransaksie gehad het. Al sê Value Group dat 115,9 miljoen aandele vir die terugkoop aangebied is, het hy aangebied om op die meeste 9,2% terug te koop. Enige bykomende aandele bo die 9,2% sou proporsioneel teenoor die aanbod gekoop word, maar net tot die maksimum van 16,6 miljoen. Gottschalk se aanbod het die grootste deel verteenwoordig.

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

NicolaaSmith

What would happen if Greece leaves the European Monetary Union What would happen if Greece leaves the European Monetary Union The Euro would become a foreign currency like the US Dollar in Greece. Very little would actually change. It would be illegal for the Greek monetary authority to overprint a... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...