Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Opleiding skiet te kort

Andile Makholwa

Related Articles

 

Top Stories

Cell C move sparks price war

May 27 2012 11:21

There's a price war raging between South Africa's cellphone networks after Cell C lowered the rates of its prepaid calls by more than 34%.

Another golf estate victim

May 27 2012 13:09

The oversupply of golf estates has claimed another victim.

MyCiti buses running at a loss

May 28 2012 07:53

The City of Cape Town has spent R175m running the Myciti bus service since the Soccer World Cup compared to an income of R35m, a report says.

 
Share Share line Print
Toe ek die jongste jaarverslag van die meubelhandelaar Lewis bestudeer, het dit my herinner aan ’n teleurstellende ervaring wat ek sowat drie maande gelede by hom gehad het. Ek was verslae toe ek ’n transaksie moes kanselleer omdat die goed wat ek gekoop het, nie beskikbaar was nie – dít by ’n groep wat hom daarop roem dat 55% van sy verkope van herhalende klante kom en nadat ek drie weke gewag het dat dit afgelewer moes word.

In die jaarverslag maak Lewis daarop aanspraak dat hy in die 2011-boekjaar 3 096 van sy personeellede opgelei het, 18% meer as in die vorige boekjaar. Sowat 84% van sy personeel is swart. Dit klink inderdaad lofwaardig vir ’n maatskappy met 6 200 mense in diens.

Dit lyk of daar ruimte vir verdere verbetering is wat die opleiding van sy personeel betref. ’n Handelaar kan dit nie bekostig dat sy verkoopspersoneel ware verkoop sonder om te kontroleer of dit in die pakhuis beskikbaar is, soos wat met my gebeur het nie. Ongelukkig het dit nie gelyk het of enigeen genoeg omgee om my op die hoogte te hou van of die goed nog sou kom of nie. Miskien was dit ’n geïsoleerde geval.

Êrens in die jaarverslag blyk dit dat Lewis – wat op eksklusiewe gehalte en waarde-vir-geld-handelsware as sy mededingende voordeel aanspraak maak – soms deur sy agente en verspreidingstelsels in die steek gelaat word. Die jaarverslag verwys na “verskaffers en verspreidingsvennote wat nie op peil presteer nie” as een van die groot risiko’s vir die onderneming.

As ’n belegging in die meubelhandel kry Lewis dikwels voorkeur bo die multihandelsmerkmaatskappy JD Group. Hy is hoofsaaklik ’n enkelhandelsmerkmaatskappy. 

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
It pays to know the cost and what you’re getting in return
May 28 2012 09:33

Investors may not have a clue what they’re paying their money managers or they type of service they’re getting, or, whether they can actually negotiate lower fees. (Reuters)

Sasha

"In the short term this is true, Greece will dominate the headlines on a day to day basis, until their next elections when there would be some clarity to answer the question, "What next for Greece?" Amazingly everyone except the politicians seem to be lining themselves up for worst case scenario, b... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...