Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

Dow Jones neig opwaarts

Colin Abrams

Related Articles

 

Top Stories

Cell C move sparks price war

May 27 2012 11:21

There's a price war raging between South Africa's cellphone networks after Cell C lowered the rates of its prepaid calls by more than 34%.

Another golf estate victim

May 27 2012 13:09

The oversupply of golf estates has claimed another victim.

MyCiti buses running at a loss

May 28 2012 07:53

The City of Cape Town has spent R175m running the Myciti bus service since the Soccer World Cup compared to an income of R35m, a report says.

 
Share Share line Print
Handelaars en beleggers van oor die wêreld heen wag gretig op nuus uit Amerika – of die regering wanbetaling sal voorkom. Wat ook al gebeur, lê markwisselvalligheid voor. Ons bekyk ’n grafiek van die Dow Jones-nywerheidsgemiddelde, wat tans in ’n senuagtige sywaartse baan is. Ons bekyk ook ’n grafiek van Standard Bank. Sy aandeelprysbeweging was bra traag, maar bied verhandelingsgeleenthede in albei rigtings.

DOW JONES – Senuagtig

Tendense: Opwaarts op kort en lang termyn. Sywaarts op mediumtermyn.

Strategie: Verhandeling in die rigting waarin hy uitbreek.

* Die Dow het in Mei en Junie ’n breër wordende formasie gevorm en het sy minimum stygteiken bereik.

* Hy verhandel op kort termyn tussen lyn 3 en 4; hy vorm in die proses ’n “potensiële” dubbele piekpatroon. ’n Sluiting onder lyn 3 (12 295) is nodig om dié patroon te bevestig. ’n Dubbele piek is ’n negatiewe patroon solank die prys onder sy steunvlakke (in dié geval lyn 3) sluit.

* Die korttermyn- stogastiese ossillator (bo) dui op negatiewe divergensie, dit wil sê hy mik nie na nuwe hoogtes nie, wat op die kort termyn negatief is.

* Wag om te sien in watter rigting hy uitbreek. As hy twee opeenvolgende dae bo lyn 4 (12 752) sluit, koop dan vir ’n lopie na 13 200. Maar ’n sluiting onder lyn 3 (12 295) sal ’n teken wees om kort te verkoop vir ’n daling waardeur hy weer sy laagtepunt vir Junie van 11 860 toets.

* As hy uitbreek, is die keerverlies ’n sluiting onder 12 570. En vir ’n afwaartse daalverkoopsein is die keerverlies ’n sluiting bo 12 550.

STANBANK – Sywaarts

Tendense: Sywaarts.

Strategie: Koop by steun of verkoop kort by weerstand.

* Standard Bank is in ’n sywaartse patroon tussen lyn 1 en 2. Daarby vorm lyn 1 en 3 ’n dalende driehoek. Daar is baie weerstand op die vlak van 10 170c-10 240c (wat deur lyn 3 en 2 gevorm word). Gevolglik sal hy nie maklik deur dié vlak breek nie.

* Die korttermyn- stogastiese ossillator (bo) is relatief oorverkoop (positief).

* Verhandel aan die grense tussen lyn 1 (9 505c) en lyn 2 (die 10 200c-vlak) – dit wil sê, koop by lyn 1 of verkoop kort by die 10 200c-vlak. Doen wat ook al eerste gebeur.

* As jy op of naby 10 200c kort verkoop, sal die teiken 9 750c wees om die helfte van die verhandelingswins te neem, en die res van die wins nader aan lyn 1 (9 505c). As jy op of naby lyn 1 koop, sal die teiken 10 150c-10 200c wees. Die keerverliese sal buite die grense wees – dit wil sê, vir kort verkope sal dit ’n sluiting bo 10 260c en vir aankope ’n sluiting onder 9 500c wees.

* Wanneer hy uiteindelik uitbreek, raak betrokke in die rigting waarin hy uitbreek – dit wil sê, koop met ’n sluiting bo 10 250c of verkoop kort met ’n sluiting onder 9 500c vir ’n beweging van 600c per aandeel.

* Vir nog aanbevelings en grafieke van aandele, aandeelindekse en kommoditeite deur die skrywer, besoek www.themarket.co.za.

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
It pays to know the cost and what you’re getting in return
May 28 2012 09:33

Investors may not have a clue what they’re paying their money managers or they type of service they’re getting, or, whether they can actually negotiate lower fees. (Reuters)

Sasha

"In the short term this is true, Greece will dominate the headlines on a day to day basis, until their next elections when there would be some clarity to answer the question, "What next for Greece?" Amazingly everyone except the politicians seem to be lining themselves up for worst case scenario, b... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...