Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Waar's ek? Tuis
Maatskappye

Vrae oor Afrox se toekomspad

Aug 04 2011 00:00

Die gasonderneming African Oxygen (Afrox) het klaarblyklik daarin geslaag om die skade aan die sentiment weens die verlies van die groot Evraz Highveld-kontrak te beperk.

Maatskappye

Verbasing oor prys

Aug 04 2011 00:00

Die eerste reaksie wat Finweek van ’n Wes-Kaapse eiendomsbron gekry het oor die voorgestelde verkoop van die spogwynlandgoed Boschendal aan Cinmark Twenty Seven, was die siniese opmerking dat die koper honderdmiljoene rande te veel betaal.

Maatskappye

Kapasiteit en koste kwel

Aug 04 2011 00:00

Hulamin wankel al ’n ruk lank. Hy is tans in ’n moelike bedryf, waarin hy teen groot, internasionale aluminiumprodusente buite SA meeding. Hy kom ook voor ’n reeks kwessies in die land te staan, soos die wisselkoers en goedkoop invoer.

Maatskappye

Premier soek iets om aan te byt

Aug 04 2011 00:00

Dit lyk of die ongenoteerde stapelvoedselprodusent Premier Foods, met die private-ekwiteitgroep Brait agter hom, tot ’n aanval in die voedselsektor kan oorgaan. So ’n stap kan die bedryfsomgewing vir genoteerde mededingers, waaronder AVI en Tiger Brands, verander.

Maatskappye

DieLOERbroer

Aug 04 2011 00:00

... Saamgestel deur Marc Hasenfuss

Maatskappye

Iemand hou nog van Finbond

Aug 04 2011 00:00

Wat so lekker is van die tabel van direkteure se transaksies, is dat dit op enige wyse vertolk kan word. Altyd.

Maatskappye

Hardware vorder goed

Aug 04 2011 00:00

Beleggers – veral kleinbeleggers wat maklik op loop gaan met iets – is seker teen dié tyd ietwat lugtig vir “die volgende een”.

 

DÍe week in Finweek

Kliek op die Afrikaanse voorblad om die week se uitgawe te lees

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek... Adverteer in Finweek

Maatskappye

’n Alternatief in telekommunikasie

Aug 04 2011 00:00

Die afgelope paar jaar was daar onder die selfoondiensverskaffers in die algemeen net een deelnemer aan die wedloop om beleggers se geld: MTN.

Maatskappye

Coca-Cola, of hoe?

Aug 04 2011 00:00

Die eerste ding wat ek aan joernaliste gesê het toe ons ons beurswenke uitbrei na internasionale aandele, was dat hulle nie Apple-aandele moet aanbeveel net omdat hulle ’n iPhone of iPad het nie.

Maatskappye

Dis nog nie tyd om te koop nie

Aug 04 2011 00:00

Aveng was lank ’n defensiewe aandeel vir beleggers wat blootstelling aan die konstruksiebedryf wil hê (ja, glo dit as jy wil, daar was ’n tyd toe beleggers blootstelling aan dié sektor wou hê).

Maatskappye

Dow Jones neig opwaarts

Aug 04 2011 00:00

Handelaars en beleggers van oor die wêreld heen wag gretig op nuus uit Amerika – of die regering wanbetaling sal voorkom. Wat ook al gebeur, lê markwisselvalligheid voor.

Maatskappye

Opleiding skiet te kort

Aug 04 2011 00:00

Toe ek die jongste jaarverslag van die meubelhandelaar Lewis bestudeer, het dit my herinner aan ’n teleurstellende ervaring wat ek sowat drie maande gelede by hom gehad het.

Bylae

Korporatiewe Bylae

 

Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

Attie

Whilst doing my regular book browsing at Exclusive Books just before Christmas 2011 a book with the simple title “My Book” caught my eye. Paging through the book I saw nothing else but wild life photographs with accompanying quotations by either the author or another well-known person. ... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Loading...