Kaalvuis
Aug 04 2011 00:00
Vroeër vandeesweek het ek ’n voorlegging deur die plaaslike entrepreneur Richard Mulholland bygewoon. Een van die onderwerpe wat geopper is, is vlieënde motors. Moenie vra nie – die gesprek het ver gaan draai om daarby uit te kom.