Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Waar's ek? Tuis
Insig

Rede bly (weer) in die slag

Aug 04 2011 00:00

Vanjaar se loononderhandelings tussen die regering en sy 1,6 miljoen werknemers sal ’n kritieke toets wees vir werknemers se vermoë om die ekonomie bo hul politieke voordeel te stel.

Insig

Die Capitec-effek

Aug 04 2011 00:00

Die ongesekureerde lenings met groot marges van SA leners het oor die afgelope jaar beduidend toegeneem – dít nadat hulle middel- en hoërinkomsteverdieners met krediet oorstroom het voordat die nasionale kredietwet in Junie 2007 van krag geword het.

Insig

Gedeelde kantore meer gewild

Aug 04 2011 00:00

Die regte gebied gaan gewoonlik met ’n hoë prys gepaard, en die meeste kleinsake-eienaars sal nie eens daarvan droom om kantore in gebiede soos Sandton, Melrose Arch en Frickerweg te huur nie.

 

DÍe week in Finweek

Kliek op die Afrikaanse voorblad om die week se uitgawe te lees

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek... Adverteer in Finweek

Insig

Die stryd van die lugdienste

Aug 04 2011 00:00

Die afgelope 20 jaar is tien privaat beheerde lugdienste in SA begin. Vandag is slegs twee van dié lugdienste, 1time en kulula, nog aan die gang. Die res, wat lugdienste insluit soos Sun Air, Nationwide en Interlink, se vlerke is almal geknip.

Insig

Op pad na Wes-Afrika

Aug 04 2011 00:00

Kumba Iron Ore is die jongste myngroep wat hom aansluit by die stormloop na nuwe ysterertsprojekte in Wes-Afrika – ’n streek wat ’n Australiese myningenieur as “die volgende Pilbara” bestempel.

Bylae

Korporatiewe Bylae

 

Facebook still a closed book in China
Feb 08 2012 16:59

Mark Zuckerberg wants to ''friend'' China's massive market but how far is he prepared to go, and against what competition?

Attie

Whilst doing my regular book browsing at Exclusive Books just before Christmas 2011 a book with the simple title “My Book” caught my eye. Paging through the book I saw nothing else but wild life photographs with accompanying quotations by either the author or another well-known person. ... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Loading...