Register now for Fin24 Dashboard and get access to portfolios, watchlists, financial comparison tools, and a whole lot more to help you achieve your financial goals.

Data provided by McGregor BFA
All data is delayed
Loading...
Where am I? Home
 
Prices are delayed by 15min.
Join the Fin24.com conversation about JSE-listed stock by using every time you tweet.

KLEINHANDEL-BANKWESE | Nog ’n besige jaar vir die SA

Related Articles

 

Top Stories

Cell C move sparks price war

May 27 2012 11:21

There's a price war raging between South Africa's cellphone networks after Cell C lowered the rates of its prepaid calls by more than 34%.

Another golf estate victim

May 27 2012 13:09

The oversupply of golf estates has claimed another victim.

MyCiti buses running at a loss

May 28 2012 07:53

The City of Cape Town has spent R175m running the Myciti bus service since the Soccer World Cup compared to an income of R35m, a report says.

 
Share Share line Print
DIE BANKBEDRYF sal in die volgende twee jaar met ’n klompie belangrike sake te kampe hê, sê Cas Coovadia, besturende direkteur van die SA bankvereniging.

’n Bankpraktykkode word in die eerste helfte van aanstaande jaar uitgereik. Dit sal aandag gee aan die aanbevelings wat die Jali-ondersoek na bepaalde banksake aan die vereniging se adres gerig het.

“Dié kode is tans in ’n konsepvorm en is aan die betrokke belanghebbendes uitgestuur vir hul kommentaar, met die doel om die finale praktykkode in die eerste helfte van 2011 aan die ombudsman vir bankdienste beskikbaar te stel,” sê Coovadia.

Die sake het veral te make met die vlak van mededinging, die gemak waarmee van die een bank na ’n ander oorgeskakel kan word en debietorders gekanselleer kan word, om ’n vlak van basiese prysvergelyking te verseker en ’n skryfstyl van eenvoudige taalgebruik te bewerkstellig.

’n Kritieke kwessie vir 2011 is om ooreen te kom op reëlings vir die oorgangstydperk wanneer die nuwe regulasies vir die banksektor in werking gestel sal word. Dit word deur die Basel-komitee oor banktoesig geformuleer en die G20-lande moet daarop ooreenkom. Coovadia sê: “Sowel die nasionale tesourie as die registrateur van banke het aangedui dat SA die regulasies sal toepas, maar gesprekke oor hoe ‘nasionale diskresie’ in die toepassing van die regulasies uitgeoefen sal word, duur voort.”

Roland Sassoon, stigter en uitvoerende hoof van Sasfin Bank, sê wanneer die Basel 3-regulasies binnekort ingestel word, kan dit maak dat banke nog minder maklik geld uitleen. “Wat Basel 3 beteken, is dat banke moet wys dat hulle selfs in die ernstigste krisistye die likiditeit het om ’n tyd lank te oorleef,” sê Sassoon. Dit staan as die “spanningsdruktoets vir likiditeit” bekend.

Sassoon sê: “’n Mens hoop dat SA nie so ’n streng benadering sal instel as Europa en Amerika nie, want die plaaslike banke het die krisis goed deurstaan en kan ’n saak uitmaak om minder streng te wees. Nietemin onderskryf ons die Basel-protokolle en moet ons aan die regulasies gehoor gee. Hoewel ons dit kan probeer verwater op grond daarvan dat ’n ontluikende mark ander uitdagings as ’n ontwikkelde mark het, is dit ’n feit dat dit vir entrepreneurs baie moeiliker sal word om geld te leen,” sê Sassoon.

Die inwerkingtreding van belangrike wetgewing, veral die maatskappywet en die wet op die beskerming van verbruikers, is tot April 2011 uitgestel. n

 

 

Company Snapshot

For detailed Unit Trust information, click here.
It pays to know the cost and what you’re getting in return
May 28 2012 09:33

Investors may not have a clue what they’re paying their money managers or they type of service they’re getting, or, whether they can actually negotiate lower fees. (Reuters)

SageGroup

By Saul Symanowitz: Divisional Director, BEE 123 by Pastel   SMEs and BEE Whilst there is no universal definition for what constitutes an SME (Small and Micro Enterprise),for BEE  purposes most SMEs would be classified as EMEs (businesses with a turnover of below R5 mil pa) or QSEs (busin... Read their blog...

Recently updated
Podcasts
The Sishen saga

Legal expert Peter Leon on the increasingly complex legal wrangle over the Sishen Iron Ore mine. Time: 8:17 Listen Here...

Before you list

Is the clarion call of the JSE calling? Listen to Fin24’s expert panel discussion before you list your small business. Time: 17:29

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money

Money Clinic

Money Clinic Do you have a question about your finances? We'll get an expert opinion.
Click here...

Loading...