Home loan calculator

Calculate the new instalment on your mortgage.

Entrepreneurship Q&A

Do you have questions on the financing needs of your business? Fin24.com has a panel of experts on standby to answer queries.
Waar's ek? Fin24.com
Voorblad

Wêreld-wenners byderhand

Sep 09 2010 00:00

Maatskappye in die JSE se top-40-indeks verdien ruweg twee derdes van hul jaarlikse wins buite SA. Dit is die moeite werd om na dié verstommende syfer te verwys in die lig daarvan dat ons groot kalante in die afgelope paar weke ’n taamlike beroering veroorsaak het met verskeie korporatiewe maneuvers (werklik en geag), wat die aansien van hul aandele op die internasionale aandelemarkte verhoog het.

Reklame en Bemarking

Ons loer na die Loeries

Sep 09 2010 00:00

DIE JOHANNESBURGSE reklameagentskap Ogilvy is aan die voorpunt terwyl die wedren om Loerie-toekennings ’n einde nader, met 64 wat met hom meeding om vroeg in Oktober ’n trofee te verower. Dis nie eintlik ’n verrassing nie, want Ogilvy was vir twee uit die afgelope vier jaar boaan die kreatiewe tabel.

Maatskappye

Veterane voor

Sep 09 2010 00:00

MICHAEL MARK is R45 miljoen ryker. Die uitvoerende hoof van die modegroep Truworths International het sy opsies op 1,5 miljoen aandele uitgeoefen wat vir die twee jaar tot einde Maart 2009 as deel van die aansporingskema aan hom toegeken is. Mark se opsies is teen 2 791c elk uitgeoefen, terwyl die aandele tans teen 5 720c elk verhandel wat hom ’n boekwins van R45 miljoen gee op die R43 miljoen wat hy vir die aandele betaal het.

Insig

Muis wil olifant oorneem

Sep 09 2010 00:00

Die voorgenome oorname deur Bo-natla Property Holdings van al die eiendomsbeleggings waarvan Sharemax tans die promotor is, is teen ’n waarde van R4 985 miljoen sekerlik een van die kostelikste voorstelle in die finansiële geskiedenis van SA.

Geldkliniek

Paniek onnodig

Sep 09 2010 00:00

JANNIE MOUTON, uitvoerende hoof en stigter van die beleggingsgroep PSG, spreek beleggers elke jaar op die maatskappy se algemene jaarvergadering toe en doen ’n vinnige berekening wat die mag van ’n saamgestelde belegging in PSG uitlig.

 

DÍe week in Finweek

Kliek op die Afrikaanse voorblad om die week se uitgawe te lees

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek... Adverteer in Finweek Finweek kompetisies

Tendense

Twee verrassings

Sep 09 2010 00:00

VERBRUIKERS- en produsenteprysinflasie het albei in Julie verras, wat onmiddellik tot hernieude bespiegeling gelei het dat rentekoerse op 9 September verlaag kan word. Verbruikersprysinflasie, veral, is op 3,7% heelwat onder die middelpunt van die Reserwebank se teikenband vir inflasie van 3%-6% en is beter as wat die mark én die Reserwebank verwag het. Daar word egter verwag dat inflasie binnekort weer sal styg.

Mense

Beskermengel

Sep 09 2010 00:00

GESIG AGTER DIE SYFERS: JOHN GIBSON | ’N PROEFSTELSEL sal baie help om die werklas in die kantore van die meester van die hooggeregshof te verlig en sal dit moontlik maak om boedels te hersien net waar probleme ontstaan of besware deur die bevoordeeldes van ’n boedel geopper word.

Rubrieke

Heilige koeie

Sep 09 2010 00:00

BELASTINGOMBUDSMAN: Verontregte belastingbetalers het ’n kampvegter nodig.

Bylae

Korporatiewe Bylae

 

Meet the Boss: Disney's Anne Sweeney
Sep 08 2010 16:05

The president of Disney ABC TV Group speaks about leadership and building connections between consumers and products. Time: 01:58

Loading...